Ek en my man is buite gemeenskap van goedere met aanwasbedeling getroud. Hy het 'n sekere bedrag in die gesamentlike spaar rekening gestort vanuit sy pensioen fonds. My dogter is getroud buite gemeenskap van goedere met aanwas. 9,033 satisfied customers. Die ontvanger van die geskenk kan dit met … Haar man het besluit na 6 jaar getroude lewe dat hy nie meer lief is vir haar nie (so se hy). Wat is die voor- en nadele van elk van dié huwelikbedelings? Von Ludwig sê vir die twee bykomende stelsels word ’n notaris benodig. ‘n Huweliksvoorwaardekontrak word benodig vir enige van die 2 laasgemelde grondslae. Dié deel word bepaal deur die egskeidingsbevel en is dadelik uitbetaalbaar. Huwelik buite gemeenskap van goedere met die uitsluiting van die aanwasbedeling . op on … 1. Sonder my toestemming is 40% aandele aan sy broer oorhandig. Dit is belangrik om te onthou dat die party wat die voordeel ontvang, die belasting daarop moet betaal. Dis van toepassing as jy binne gemeenskap van goed getroud is, of buite gemeenskap; met aanwas. Dié stelsel het sekere gevolge, sê Von Ludwig, maar voeg by: “Buite gemeenskap met die aanwas is ontwerp om … Aanwas verduidelik in ’n voorbeeld: Op die huweliksdatum het die man R100 000.00 en die vrou het R0.00. Hy het ‘n woonstel en ‘n kar gehad en ek net ‘n kar voordat ons getroud is. Binne gemeenskap van goedere In community of property Geskei Divorced Poskode / Postal code: Wewenaar Widower Weduwee Widow Nooit getroud nie Never married Sonder aanwas Excluding accrual Met aanwas Including accrual Buite gemeenskap van goedere Out of community of property Getroud / Married: Geteken te Signed at As getuies / As witnesses: (ddmmjjjj). En 60 … read more Na inwerkingtreding van die Wet in 1984 is enigeen wat ‘n huweliksvoorwaardekontrak (HVK) aangaan wat gemeenskap van goedere en wins en verlies uitsluit (buite gemeenskap van goedere), outomaties met die insluiting van die aanwasbedeling getroud, tensy die aanwasbedeling uitdruklik uitgesluit word in die HVK. WCLawyer. INLIGTING VIR DIE OPSTEL VAN ‘N TESTAMENT/ INFORMATION FOR DRAFTING OF A WILL Enkel/Single Afrikaans Gesamentlik/Joint English Nuwe aansoek/new application Hersiening/Revision Kan die aansoeker(s) lees en skryf / Can the applicant (s) read and write JA/YES NEE/NO . Hy wil nou dadelik skei en belowe alles wat goed is vir haar. Waar die huwelik buite gemeenskap van goedere met die aanwasbedeling gesluit is, kan 'n gade ook met gebrekkige middele gelaat word in daardie gevalle waar die aanwas onvoldoende is om in die langslewende gade se redelike onderhoudsbehoeftes te voorsien. Ek sal al 3 opsies verduidelik, die voor-en nadele van elk bespreek, die koste daaraan verbonde en hoe jy te werk moet gaan om so kontrak te bewerkstellig voor julle voor die kansel staan. Dis van toepassing as jy binne gemeenskap van goedere getroud is, asook buite gemeenskap met aanwas. TESTATEUR / TESTATOR Van / Surname Volle name / Full names ID nommer / ID number Beroep / Occupation … Huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling ‘n Skenking van een gade aan die ander gade word uitgesluit by die berekening van elke gade se aanwas. Hulle het 2 minderjarige kinders van 6 en 4 … read more. Buite gemeenskap van goedere met die aanwasbedeling “Wat ons elk voor die huwelik gehad het, is ons eie, maar wat ons saam opgebou het gedurende die huwelik, is ons albei s’n”. Binne gemeenskap van goedere Buite gemeenskap van goedere In community of property Anti- nuptual ... Nooit getroud Sonder aanwas Met aanwas Divorced Never married Excluding Accrual Including Accrual Wewenaar Weduwee Widower Widow 5. Die ontvanger van die geskenk kan dit met ander woorde nie in berekening bring wanneer die groei van sy/haar aanwas vasgestel word nie en die skenker se aanwas word outomaties verminder met die … 8. … Attorney. (ddmmyyyy). Wanneer ‘n gade, getroud binne gemeenskap van goedere, ‘n transaksie sluit met n derde party, sonder die nodige toestemming van die ander gade, word daardie derde party beskerm deur die Wet. Waar ’n erflater dus byvoorbeeld wil hê dat sy langslewende gade aan die eenkant en sy kinders aan die anderkant elk 50% van sy boedel kry, is dit nodig dat die aanwas-eis in berekening … Dit kan baie sterk tot die voordeel, of nadeel, van die gades funksioneer,. BESONDERHEDE VAN KINDERS (LW volle name en vanne van alle kinders, ook … ... My dogter is getroud buite gemeenskap van goedere met aanwas. buite gemeenskap van goedere, met aanwasbedeling of andersins, en dat die begunstigde die ... TESTAMENT - Bulk SMS Services Dit document wordt gebruikt om een testament op te stellen. Huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling ‘n Skenking van een gade aan die ander gade word uitgesluit by die berekening van elke gade se aanwas. Wanneer partye besluit dat hulle buite gemeenskap van goedere met insluiting van die aanwasbedeling wil trou, is daar nogsteeds twee aparte boedels. Buite gemeenskap van goed met die aanwasbedeling: Die partye het twee afsonderlike boedels, net soos voor die huwelik. In ʼn 2013-hofsaak was die betrokke egpaar buite gemeenskap van goedere getroud, met die aanwasbedeling. Page 3/5. Dié deel word bepaal deur die egskeidingsbevel en is dadelik betaalbaar. Hy sal vir haar 'n blyplek kry maar sy moet die helfte betaal so ook vir haar 'n kar koop maar sy moet die paaiemente … Dit beteken dat ‘n transaksie afdwingbaar kan wees deur die derde party teen die gemeenskaplike boedel selfs al is die nodige toestemming vir die aangaan van die transaksie nie … Die aanwasbedeling is voordelig waar een party nie werksaam is nie en dus ekonomies onaktief is. Dit is die tradisionele geval waar een gade tuis bly en die kinders versorg terwyl die ander gade die broodwinner is. In so ’n huwelik behou en beheer elke gade sy/haar eie boedel vir die duur van die huwelik. Met behoorlike beplanning behoort die langslewende gade egter nie bekommerd te wees oor die beskikbaarheid van fondse nie, bv. Ek en my man was getroud binne gemeenskap van goedere en is 4jr terug geskei. Waar ’n persoon buite gemeenskap van goedere met die aanwasbedeling getroud is, is dit belangrik om te … Buite gemeenskap van goed: Partye het afsonderlike boedels. Sekere bates soos donasies en geskenke sal nie gedeel word nie. VERANDER DIT . Not a problem to use english. By egskeiding of afsterwe word die aanwas op beide boedels apart bereken en kan ʼn eis gevolglik ingestel word. Buite gemeenskap van goedere met insluiting van die aanwas bedeling, óf; Buite gemeenskap van goedere met uitsluiting van die aanwas bedeling. Alhoewel die kar op sy naam is het sy die bewyse dat sy die meeste betaal het op die kar. Hoe werk die verdeling? Indien u en u man getroud is met die aanwasbedeling van toepassing op julle huwelik, beteken dit julle is getroud buite gemeenskap van goedere. Daar is 3 maniere om die huweliks-bates te verdeel afhangende van of julle binne gemeenskap van goedere of buite gemeenskap van goedere (met of sonder aanwas-bedeling) trou. By laasgenoemde moet die huweliksmaat wie se boedel die meeste gegroei het, 50% van die groei aan die ander huweliksmaat (“aanwas-eis”) afstaan. in terme van bankrekenings wat gevries word. Buite gemeenskap van goedere beteken dat die betrokke partye 'n kontrak aangegaan het, 'n skriftelike ooreenkoms wat deur 'n notaris opgestel en verly is voor die huwelik gesluit is, ingevolge waarvan elke gade gewoonlik sy / haar aparte eiendom behou en volle vryheid het … Indien getroud buite gemeenskap van goedere met uitsluiting van die aanwas bedeling, sal geen verdeling plaasvind nie en die partye sal al hulle bates behou wat … Sedert huweliksluiting. Ons besit drie eiendomme. Getroud buite gemeenskap van goedere met insluiting van die aanwasbedeling: ... By ontbinding van die huweliks weens egskeiding of die dood word daar ‘n berekening gemaak van wat die aanwas in elke gade se boedel is. Verstaan ek reg dat hy, as ons nou skei, met ‘n woonstel/meenthuis en ‘n kar sal uitstap en ek met ‘n kar? Huwelik binne gemeenskap van goedere: Voordele: Sisteem berus op outydse … Een van die voordele van ‘n huwelik buite gemeenskap van goedere is juis dat so ‘n gevolg daardeur voorkom word. Ons huis, meenthuis en woonstel by see saam sy broer. Bokant van Bladsy. Huwelik buite gemeenskap van goedere met die insluiting van die aanwasbedeling ‘n Skenking van een gade aan die ander gade word uitgesluit by die berekening van elke gade se aanwas. Indien buite gemeenskap van goedere getroud met die insluiting van die aanwas bedeling, sal die partye deel in die netto aanwas bedrag soos voorheen verduidelik. Hulle is getroud buite gemeenskap van goedere met aanwas. In die 4jr het ons 'n nuwe besigheid begin wat floreer. “Ek is buite gemeenskap van goedere, met die aanwas, getroud. Elke gade mag met sy of haar bates handel sonder die ander een se toestemming. Die ander opsie is buite gemeenskap van goedere sonder die aanwasbedeling, wat beteken ‘wat joune is, is joune en wat myne is, is myne’ en buite gemeenskap van goedere met die aanwasbedeling. Die aanwas is die bedrag waarmee die gade se netto boedel gegroei het. Op die datum van … … Hulle het 2 minderjarige kinders van 6 en 4 jaar oud. ek het nie gewerk nie en die is my 2de huwelik. Hierdie bedeling is ‘n gewilde keuse vir paartjies wat vir die eerste keer trou en … You can make provision for your retirement benefits within the contract. Boedelbeplanners, wat buite gemeenskap van goedere met die aanwas-bedeling getroud is, moet onthou dat die aanwas-eis eers toegepas en uitbetaal moet word voordat die res aan die erfgename vererf. Ook die televisie, treadmill, skottelgoedwasser, ens is op sy naam maar sy kan bewys sy't die geld inbetaal op sy … ‘n Huwelik buite gemeenskap van goedere met die Aanwasbedeling. Is aandele van my boedel se aanwas uitgesluit? As you already have business interests and assets in your own name, Out of Community of Property but including accrual (buite gemeenskap van goedere met aanwas) would be a very wise option as your estate will probably not grow at the same rate as your husbands if you devote your time to the family. Getroud buite gemeenskap van goedere voor 1984 – die pensioenrente kan moontlik ingesluit word as ʼn hof beslis dat ʼn herverdeling van bates geregverdig is, met sodanige pensioenrente in ag geneem vir die herverdeling van bates by egskeiding. Die waarde van die pensioenvoordeel kan ook betaal word uit ander bates, soos ’n huis of kontant. Vir egpare wat dié huweliksgoederebedeling kies, is daar twee opsies om te oorweeg – buite gemeenskap van goedere met die aanwas of buite gemeenskap van goedere sonder die aanwas (sien tabel onder). POSADRES / POSTAL ADDRESS: Kode / Code: 6. Indien die bedoeling tussen partye dus is om buite gemeenskap van goedere … Wat staan my te doen met die verdeling van geld? Die ontvanger van die geskenk kan dit met ander woorde nie in berekening bring wanneer die groei van sy/haar aanwas vasgestel word nie en die skenker se aanwas word outomaties verminder met die … Dit is natuurlik so vanuit ‘n regsoogpunt – in die praktyk sal dit waarskynlik wys wees vir die een om die ander te raadpleeg voordat ‘n groot uitgawe aangegaan word. In die HVK sal beide partye … Haar man het besluit na 6 jaar getroude lewe dat hy nie meer lief is vir haar nie (so se hy). Ek is besig met 'n egskeiding, ons is buite gemeenskap van goedere getroud met die aanwas bedeling. ʼn Huwelik buite gemeenskap van goedere sonder die aanwasbedeling gee die partye absolute onafhanklikheid van kontraktuele vermoë en beskerm die boedels van elke party teen eise van die ander party se krediteure, maar daar is geen voorsiening om te deel nie. What type of information do you require? Skuld: As julle binne gemeenskap van goed getroud is en skei, is julle steeds gesamentlik verantwoordelik vir alle skuld wat voor en tydens die huwelik aangegaan is. Bachelor's Degree. Die huwelik met HVK sal buite gemeenskap van goedere wees. U kan ‘n testamentinstruksievel hier voltoi: Testament Instruksievel / Will Instruction Sheet . Elke boedelbeplanner (gade) behou besit van bates wat voor die huwelik verkry is. Sou die huwelik egter ontbind word, sal die gades die aanwas of groei van hulle onderskeie boedels deel. Dit sal afhang van die omstandighede wat heers wanneer die HVK onderteken word, sowel as die bewoording van die HVK. Die partye kan buite gemeenskap van goed met insluiting van die aanwasbedeling trou. Hy het gese ek het geen reg daartoe nie en moet die bedrag aanvaar wat hy vir my gee. Die Eiser, die vrou, steun op die bewyse van ’n geoktrooieerde rekenmeester om die waarde van haar man se boedel en die potensiële aanwas te bewys. File Type PDF Afrikaanse Testament Voorbeeld Een testament is de handeling waarmee een persoon, de erflater, zijn nalatenschap zal organiseren, dat wil zeggen, bepalen wie zijn erfgenamen … Hierdie bedeling het relatief onlangs in die Suid Afrikaanse Wet tot bestaan gekom.