Vir daardie tyd se mangesentreerde samelewing het Paulus nogal radikale uitsprake oor die huwelik gemaak, wat terselfdertyd rigtinggewend is … Kernreaksie van die Vrou op die Man se rol: Onderdanigheid: Ef 5: 22-24: Vrouens, wees aan julle mans onderdanig, net soos julle aan die Here onderdanig is. 33 In alle geval moet elkeen van julle ook afsonderlik sy eie vrou liefhê net soos homself, en die vrou moet die … Dit sou egter impliseer dat Jesus die vrou se posisie in die huwelik, so wel as die patriargale aard daarvan, kondoneer: die man pleeg egbreuk, maar nie teen sy vrou nie – hy steel alleen die besitting van die vader van sy eerste vrou, of die besitting van die man van sy tweede vrou. In hierdie episode gesels die hele Scriptura span saam oor die Here se ontwerp van die huwelik – met ‘n spesifieke fokus op die rol van die man. Die Bybel roep ons op om nie die wêreld lief te hê nie. Ek is ook ’n vrou wat as gelowige nie anders kan as om vanuit ’n vroulike perspektief te reflekteer oor huwelik, intimiteit en seksualiteit nie. Dit lê daarin dat sy haar laat lei, dat sy haar laat versorg en laat beskerm. Kyk gerus na Genesis 21v9-12. Die gevolg is uiteindelik, in plaas van ‘n patriargale samelewing, sit jy met ‘n matriargale samelewing en laat ek ons net dadelik herinner dat die Bybel ons oproep om nie soos die wêreld te wees nie. Ons sien hoe God die man en vrou gelykwaardig geskape het, maar met verskillende rolle. Die meeste mans verwelkom die feit dat vroue hulleself in die werkplek vestig en saam met die man ’n gelyke inkomste inbring. Presies net soos ons hier praat en uiteindelik sê hy, julle sal sien, leef so, dan gaan julle jul mans wen. daarmee wil die apostel beklemtoon, oor die volle spektrum van ons lewe as egpaar, maar die res van die Bybel gee vir ons twee kwalifikasies. Evangelisasie – Hoe begin ek die gesprek? Die man is die hoof van die vrou, soos Christus die hoof van die kerk is. Daarin dat sy haarself tot sy beskikking stel. Luister gerus na hierdie reeks hoe om 'n effektiewe getuienis uit te lewe in hierdie wereld, Soek vir Martin Holdt op ons sermon page vir sy engelse preke of op preke bladsy vir sy afrikaanse preke, Stephen Rees, was a beloved Conference speaker at the yearly Grace Ministers Conference and Evangelical and Reformed Conference in South Africa. In God se oë is die huwelik baie meer as bloot ’n maatskaplike instelling. Laat hom toe om te lei. In hierdie episode gesels ons oor die rol van die vrou. Prediker: Nico van der Walt sien hier vir Deel 1: DEEL I “Mans en vrouens is verskillend in hul gedrag, hul gerigtheid, hul samestelling, hul vermoëns, hul … Hierdie kardinaal belangrike onderwerp moet ons goed van kennis neem. Motivering een, naamlik die skeppingsverordening, kan ‘n huwelik red van ‘n hel op aarde, want gereddes en ongereddes is almal geskape wesens van God, en daarom as ongelowiges volgens God se skeppingsordes lewe sal hulle noodwendig die vrug daarvan pluk en sal dit met hulle goed gaan. Published 30/04/2019, Kopiereg Bybelkennis 2009 - 2020 Alle Regte word voorbehou. Trou egter met ‘n ware gelowige en dan kan jou huwelik ten minste hemel op aarde word. Werk saam met hom, bly by hom. Die rede vir Paulus se stelling in die vorige vers is die stelling, “die man is nie uit die vrou nie”. Die rol van YHVH in hierdie verbondsverhouding, sowel as die rol van die man en vrou, sal verduidelik word. Geen man kan soos Lone Ranger, of Batman op sy eie werk nie. Die duiwel weet wat die rol van ’n man is en daarom fokus hy om die man uit kinders se lewe te neem, hy vat mans uit hul gesinne, uit die kerk, uit die huwelik en uit die gemeenskap sodat hy sy vernietigende werk in die gemeen­skappe kan voortsit. 32 Hierdie verborgenheid is groot, maar ek sê dit met die oog op Christus en die gemeente. Die volgende geslag is net nog erger. Die rol van man en vrou in die huwelik kan nie altyd so maklik aan die hand van enkele Bybelverse direk afgelees en vir vandag toegepas word nie. Dis tog die model. Geestelik is hul te hopeloos en te treurig om die kinders te lei, dan moet die Ma nou maar die ding doen. Die Bybel sê: “Van die begin van die skepping af ‘het [God] hulle man en vrou gemaak. Dan moet sy haar standpunt inneem en sê, my man ek is jammer, ek is aan die Here meer getrou as aan jou, ek is aan die Here meer gehoorsaam as aan jou. Dit geld nie net vir die verhouding tussen mans en vrouens nie, dit geld ook vir die verhouding tussen kinders en ouers, ensomeer. Dis ‘n wantroue in die Here. Efesiërs 6:1-4 (1)Kinders, wees as gelowiges aan julle ouers gehoorsaam, want dit is wat die wet van God vereis. Dan sê sy vir haar man, Abraham, môre-oggend as die son opkom, dan is hulle weg. Soos die gemeente aan Christus, volgens Efesiers 5v22b. God has gifted him to dig out those hidden truths and background circumstance we easily miss as we read God's Word. 31 Daarom moet die man sy vader en sy moeder verlaat en sy vrou aankleef en hulle twee sal een vlees word. Die vrou volgens die gedig weet dus dat sy ’n goddelike taak het wat sy moet vervul en dit is die van eggenoot en ma, maak nie saak wat die … Die vrou moet haar man ondersteun. So word die kinders groot en as hulle trou dan is dit hulle model en dis die krisis. Here, help ons om ook in ons huwelike as geesvervulde mense te leef. Beteken dit die man is sy vrou se “baas”? Vroue is nie meer in die Bybelse sin van die woord onderdanig nie en die mans is nie meer die hoof van hul huise nie. Hoe kom dit tot uitdrukking. Die Man se rol in die huwelik Geskryf deur Wally Lamb Vader, dankie dat ons al ons vrae na U toe kan bring. Hulle wys daarop dat die sukses of mislukking van ’n huwelik kan afhang van wat tussen man en vrou in slegs agt minute per dag gebeur: Vier in die môre wanneer hulle wakker word en vier in die aand wanneer hulle herenig na die dag se werk” (Contact: The First Four Minutes, bl. Die deelnemers aan die ondersoek het baie klem gelê op die onderdanige rol en status wat die vro u . Die man moet ook help met die kinders en met huishoudelike pligte (en so vervul hy sy liefdesplig teenoor sy vrou), maar Spreuke 31 maak dit ook duidelik dat die huis hoofsaaklik die vrou se primêre verantwoordelikheid en omgewing is waar haar invloed ‘n rol speel. sien hier vir Deel 1: DEEL I. The cross and the world – what is the Gospel? Die vrou mag nie toelaat dat die man haar in iets indwing, as dit iets is wat die Here eksplisiet verbied nie. Hulle sou mekaar elke dag gelukkig maak as man en vrou (). Daarom wil die Bybel vir die vroue sê, moenie probeer dra waarvoor julle nie ontwerp is nie. WAT DIE BYBEL SÊ. WAT DIE BYBEL SÊ. Uit Reeks: Die man en vrou in die gemeente van die Here. Preek Transkripsie: die rol van die vrou in die huwelik Deel 2, Uit Reeks: Die man en vrou in die gemeente van die Here. Ons leef in ‘n wêreld waar mense se hare regop staan as jy praat van vroue-onderdanigheid. amen. Kom ons praat oor ‘n praktiese toepassing van hierdie tweede motivering, vanuit die herskepping en ek gaan drie dinge vir julle noem. Almal van ons is sekerlik bewus van leemtes en gebreke in ons huwelike. Die vrou word altyd voorgestoot, sy moet praat, sy moet dit doen en dat. "Daarom sal 'n man sy vader en moeder verlaat en saam met sy vrou lewe, en hulle sal een word”. Vrouens het oortuigings net soos mans en vrouens kan sterk staan op beginselsake, net soos mans. Die kinders sien hul Pa’s is muise, vloermatte en ploerte, in huise waar die mans nie kan standpunt inneem nie, waar hulle nie kan praat nie.