Dit gaan oor geestelike groei van die gemeente. God het vir ons elkeen ‘n toekomsideaal; vir sommige lieflike wonings én siele om vir Hom te wen. Herlewing en krag in ons eie geestelike lewe begin hier – diep in die stof gebuig! Toe hy u lewe regeer het, het hy onheilighede op u geaardheid afgedruk en dit sodoende verdraai (Fil 2:15). Die wedergebore mens het nou sy vleeslike en geestelike gebied. Wanneer die ‘ou mens’ gekruisig is, kom die lewe langsaam, maar seker, terug na die beeld van Christus wat ons “reguit stok” is. As mense nou in u belangstel en u met agting behandel, swel u uit en voel so belangrik. Ons elkeen sal een of ander tyd ʼn woestynskool beleef Die doel van hierdie beproewinge is nie om ons te straf nie (Klaagliedere 3:31-33), PROF. STEPHAN JOUBERT. In kort, wil ons graag sien dat die wêreld liewer raak vir God en liewer vir mense. Net so word onware dinge van ons gesê, of ons word gekritiseer of vervolg, ter wille van die evangelie. Beweging 3: “In the zone” Hier gebruik hulle die gesegde oor Michael Jordan van die Chicago Bulls (basketbal) wat byna nooit ‘n … Hulle lewe op die aarde bly maar ‘n voortdurende stryd tussen goed en kwaad. Ja, selfs ‘n vergeldingsgesindheid openbaar in plaas van in Christus oor die bose werke van die Satan te triomfeer. Daar is kinders van God wat nie uitverkoop het wat die dierbaarste wins is nie en wat aan afgode vashou wat hulle nie vir God wil gee nie. Want ons is besig om ons eie waardigheid te beskerm. Die bulhond slaap buite en die terriër binne. Toe ek haar uitdaag om selfs teen die prys die volheid te soek, het sy nie kans gesien om haar kosbaarste besitting uit te vrkoop nie en is sonder die ondervinding weg. Hoekom? Die koning in die ou, vleeslike gebied is die “ou mens”, d.w.s. Nee, Hy het dit nie gedoen nie. Wanneer ek vasberade met my man of kinders moet praat, doen ek dit met so ‘n harde toon in my stem dat, hoewel ek glad nie kwaad is nie, dit glad nie klink na ‘n geesvervulde persoon wat praat nie.” Wat was haar behoefte? Dwaasheid is altyd hoorbaar volgens Spreuke. “Wat uit die Gees gebore is, is gees.” (Joh 3:6). Hoe het u sondevergifnis gekry? Dat daar dinge is waaraan hy dalk nog vasklou of sonde wat hy nie wil laat staan nie of hy twyfel en vertrou God nie volkome nie. Nou het Jesus die regering volkome in u lewe oorgeneem en moet die onheilighede uitgesuiwer word deur die Bloed, en word daar al hoe meer van Sy heiligheid aan u meegedeel. As jy weier om te buig en te breek sodat Jesus meer kan word in jou lewe en jy minder, bly jy geestelik op ‘n lae vlak. Ja waarlik, ek ag ook alles skade om die uitnemendheid van die kennis van Christus Jesus, my Here, ter wille van wie ek alles prysgegee het en as drek beskou om Christus as wins te verkry.” Hier praat die woord van God van die goeie dinge in ons lewens. Maar dit is beslis hulle ondervinding dat die stryd vir hulle te veel word en dat dit nie met sulkes gepaard gaan nie. A NEW YEAR is opening before us, and there is some satisfaction in feeling that an opportunity will be afforded of making a really new start. Dan moet u hom teëstaan, hom nie in u eie krag teëstaan nie, maar in die geloof, nl. Wat ‘n hoë standard van heiligheid! Dan maak die Heilige Gees die menslike gees weer lewendig en woon daarin. U hart moet leeggemaak word sodat Hy u volkome kan vul. Hy het nie Sy saak verdedig nie. Miskien is daar waarheid in dat alles wat ons doen met ons geestelike lewens te doen het, en dat enige positiewe persoonlike groei, dan ook geestelike groei is. ‘n Ongelukkige, mismoedige, in-ons-self-gekeerde ongeloof sak oor ons toe totdat ons naderhand neerlaag op neerlaag in ons gemoed lei en selfs sulke woorde uitspreek. Dus kan ons nie teen ‘die ou mens’ stryd voer nie, want Jesus het eens en vir altyd met hom in die versoening afgereken. ‘n Kindjie wat net begin praat, kan al ‘n leuen vertel sonder dat hy geleer is hoe om dit te doen. Dit is nie nou om die Heer te vra: “Ag Here verlos my asb. Deur u sondes te bely; dit is, deur met berou te erken dat u skuldig is aan sondes in u lewe, en in die geloof te aanvaar dat Christus u sondes asook die straf daarvoor, in Sy liggaam aan die kruis gedra het, en dat God u derhalwe daarvan vryspreek. Die dae toe God my en ander gelowiges gevul het, het die Heilige Gees ons oopgetrek soos ons onsself nog nooit gesien het nie. Juis hiér het sy probleem gelê: Die uitdaging was dat hy haar aan God sou moes oorgee om met haar te doen soos Hy goed dink, hoewel God nie ‘n tiral is en haar sommer sal laat sterwe nie. Groei in ons verhouding met Hom, karakter, liefdesverhoudings, vriendskappe,… Hoe In die reeks antwoord ons die algemene 'hoe'-vrae wat daar is oor ons lewensreis saam met Jesus.… Die feit is dat ons geestelike vermoeienis veroorsaak word deur die aanvaarding van hierdie helse leuen! Hulle weet naderhand nie waar hulle geestelik staa nie, want daar is dan nog diepe teleurstellings en stryd. Wat van die gewoontes en selfs opvoeding wat ek gehad het in my onbekeerde en selfs ongeheiligde dae, en wat ook baie kreukels in my persoonlikheid gebring het? Ek weet nie wat om te sê nie, ek kan nie baie praat nie.” Dit gaan nie om die baie praat nie, maar wel om daardie nors geaardheid met die soetheid en teerheid van Jesus deurweef te kry deur die Bloed van die Lam. Hy word ons teenstander genoem. Ons moes die sif lank heen en weer skommel ten einde alles uit te sif wat nie by die koring behoort nie. Soms kan ons nie wegvlug van daardie persoon af nie, maar dan raak ons verbitterd, rusiemakerig en aanvallend. Everyone needs some guidance on where to start reading and how to read their Bible. Dit is ‘n medekruisiging, en dit is noodsaaklik (Gal 2:20). , waar daar nooit so iets is nie. Dit sal ons moet vasstel - dan kan ons van daar uit ook sinvol terugkyk. In Heb 3 & 4 wys die skrywer vir ons die wonderlike belofte van God se rus, wat ‘n rein en oorwinnende lewe in Christus is. Hulle bely die neerlaag, maar dit verander niks aan die saak nie. Hierdie preke mag gekopieer en versprei word tensy daar niks aan verander word nie. NEEM TER HARTE! Each true heart in which there is a spark of the Divine life turns eagerly towards the unblemished page, the untrodden way, of the…, BENEATH all exaggeration there is a basis of truth. Geestelike groei soos die Here ons in 2 Pet.1:5-7 leer, is nodig om in Christus die lewe te kan hê. D ie feit dat alle Christene in ‘n geestelike stryd gewikkel is, kan nie betwis word nie, want dit word deur elkeen van ons ervaar. As u nou met God eerlik gaan wees, sal die Heilige Gees verder in u lewe werk. (1 Pet 1:6-7). Hoekom kom ‘n siel wat weet hy is verlore nie tot bekering nie? Mag God vir u genade gee as u by die plekkie kom waar u sê: “Ek het die pêrel gesien en ek wil dit hê, laat dit kos wat dit wil. Stadig om restitusie te gaan doen en om in die diepste dieptes klaar te kry met sonde! Alle dinge in die geestelike lewe word slegs verkry en behou deur die geloof. ‘n Mede-Christen vertel my eendag iets wat sy gelees het, waarop ek sê: “Daardie ding kan ek nie glo nie!” Toe sê sy: “Maar wat daarvan as ‘die ou mens’ so kwaai en bitsig deur jou oë na my kyk?” Ek kon antwoord: “Ek is nie kwaad of ontstem nie, net baie beslis.” In my teleurstelling het ek die Heer gesoek vir Sy verklaring hiervoor. In hierdie omstandighede kom ons verkeerde reaksies te voorskyn soos bv. Promoting Genuine Biblical Revival. Ouer manne wat die denke van Christus het, kan gou sien wanneer iemand soos ’n fisiese mens begin dink. Diep in my hart was niks wat opstandig was nie, wat my aangepor het nie, maar met diepe afhanklikheid het ek die saak oorgegee aan Jesus, wat nou in my hart heers, en heerlike vrede het my hart vervul. Maar daar kan slegs sprake van geestelike groei van die gemeente wees as daar by alle gelowiges groei is. Dit is nie sonde nie, geen skande nie, en ook nie verkeerd nie – dit is volgens God se plan vir ons lewens. Dan vind ‘n mede-kruisiging plaas. Geestelike Groei. Wat is geestelike groei? Hul klere Witgemaak in die Bloed van die Lam.